Comments for Riaan Eloff's Blog

Comment on Dwelms en die landswet. by erika
Op die ou end gaan dit maar alles oor geld, ne?  Die staat (asseblief tog nie ‘n hoofletter nie!) sal wetgewing uitbring as hy skade ly in geldelike sin.  Dwelms – en ek sluit nikotien en alkohol in – veroorsaak verskrikking, fisiese pyn (padongelukke is maar een voorbeeld), huismoles (met sielkundige skade) om nie te praat van ongebore babas wat skade aangedoen word nie.  Al hierdie skokkende situasies kos die staat miljarde aan verlore mannekrag alleen.  As hy enigsins ‘n bietjie common sense het, sal hy dit verbied, want ekonomies is dit vir die staat ‘n seerplek.  Reg?

So dis nie die verslawings-ratio wat saak maak nie, maar die skade wat aangerig word aan die gebruiker, en dit kring uit tot naasbestaandes, gemeenskap en uiteindelik staat.

Comment on More about me by Riaan Eloff
Hi Rina, dankie vir die kompliment.  Het julle hulp nodig met IT of web goed?  Email my gerus, of skakel my, ek help graag.

Comment on More about me by Rina van Straten
Hi Riaan, ek PRYS DIE HERE want net vandag het ek gedink ek wens ek kan iemand ontmoet wat my en team kan leer met die gesukkel met die tegnologie om by te hou! Ons besigheid is reeds van 1994 in S.A. en het nou internasionaal gelaunch in Junie. So nou moet ons meer fokus op die web en mense leer ken oorsee om uit te brei! Jy is werklik die geseende van die Here met al jou talente, en eks mal oor jou musiek! Sal jy kyk na my web? Jy kan ook inskryf en mense verwys en lekker geld maak! Baiedankie! Voel klaar of ek jou ken! My ander web is http://www.jchealthservices.com.